|
|
|
|
|
Goewermentskennisgewings |
|
Government
Notices |
|
DEPARTEMENT VA
MANNEKRAG |
|
DEPARTMENT OF
MANPOWER |
|
No. R. 1593 |
|
No. R. 1593 |
|
WET OP
MASJIENERIE EN BEROEPSVEILIGHEID, 1983 (WET 6 VAN 1983) |
|
MACHINERY AND
OCCUPATIONAL SAFETY ACT, 1983 (ACT 6 OF 1983) |
|
Elektriese
Heinings |
|
Electric
Fences |
|
11. (1) Geen
gebruiker mag 'n heining-energiewekker installeer wat impulse van
elektriese energie aan 'n elektriese heining lewer wat gelyk aan binne
die volgende waardes is nie: |
|
11. (1) No user
shall install a fence energiser which delivers impulses of electrical
energy to an electric fence which are not equal to or within the
following values: |
|
Topwaarde van
spaning |
10 kV |
|
Peak value of
voltage |
10 kV |
|
Maksimum duurte
van impuls |
50ms |
|
Maximum duration
of impulse |
50ms |
|
Maksimum
tussepose tussen impulse |
0,75 s |
|
Minimum interval
between impulses |
0,75 s |
|
Maksimum
hoeveelheid elektrisiteit per impuls |
2,5mC |
|
Maximum quantity
of electricity per impulse |
2,5mC |
|
Maksimum
energie-ontlading per impuls, gemeet
by 'n weerstand van 500 ohm |
8 J |
|
Maximum energy
discharge per impulse measured
as resistance of 500 ohms |
8 J |
|
|
|
|
|
(2) Die
gebruiker moet toesien dat elke heining-energie-wekker- |
|
(2)The user shall
ensure that every fence energiser- |
|
|
|
|
|
(a) so
vervaardig is dat die stof en water uit hou; en |
|
(a) is
constructed so as to exclude dust and water, and |
|
(b) nie in
stowwerige plekke of plekke waar daar 'n brandd gevaar geinstalleer
word nie. |
|
(b) is not
installed in dusty locations or locations where there is a fire
hazard. |
|
|
|
|
|
(3) Die
gebruiker mag nie 'n heining-energiewekker wat sy energie van 'n
elektriteitsvoorsieningstelsel ontvang, installeer nie- |
|
(3) The user
shall not install a fence energiser which receives its energy from an
electric supply system- |
|
|
|
|
|
(a) in plekke
waar die energiewekker waarskynlik meganiese beskadig sal opdoen of
waar daar waarskynlik daarmee gepuiter sal word; |
|
(a) in locations
where the energiser is likely to sustain mechanical damage or be
tampered with; |
|
(b) op enige
paal van 'n oorhoofse krag of kommunikasielyn, met uitsondering van
pale wat die kraggeleiers van die energiewekker dra; en |
|
(b) on any pole
of an overhead power or communication line except poles which carry
the conductors of the energiser; and |
|
(c) tensy die
afvoekring geisoleer is van die toevoer deur middel van 'n
dubbelgewikkelde isoleertransformator. |
|
(c) unless the
output circuit is isolated from the supply by the means of
double-wound isolating transformer. |
|
|
|
|
|
(4) Die
gebruiker van 'n heining-energieswekker moet- |
|
(4) The user of
a fence energiser shall- |
|
|
|
|
|
(a) sorg dat die
aarding van elke heining-energiewekker vry en ten minste 2m verwyder
is van die aarding van enige ander elektriese stelsel; en |
|
(a) cause the
earth of every fence energiser to be free and at least 2m away from
the earth of any other electrical systems; and |
|
(b) nie
doringdraad elektrifiseer nie maar slegs gladde draad of sodanige
artikels as wat 'n persoon dadelik kan los as hy daaran raak. Met dien
verstande dat 'n gladde draad wat aan 'n doringdraadheining gemonteer
is, geelektrifiseer word. |
|
(b) not
electrify barbed-wire but only smooth wire or such articles as will
enable a person touching it to let go immediately. Provided that
smooth wires attached to barbed wire fences may be electrified. |
|
|
|
|
|
(5) In die geval
van 'n heining-energiewekker wat sy energie van 'n battery ontvang wat
gelaai word deur middel van 'n laai-apparaat wat krag van 'n
elektrisiteitsvoorsieningstelsel ontvang, moet die gebruiker sorg dat
die laai-apparaat van dubbelgewikkelde isolasiekonstruksie is. |
|
(5) In the case
of a fence energiser which receives its energy from a battery charged
by means of charging apparatus which receives power from an electric
supply, the user shall ensure that the charging apparatus s of
double-wound isolation construction. |
|
|
|
|
|
(6) Wanneer 'n
elektriese heining langs 'n openbare pad ofin 'n stedelike gebied
geinstalleet is, moet die gebruiker- |
|
(6) When an
electric fence is installed along a public road or in an urban area
the user shall- |
|
|
|
|
|
(a) die
geeletrifiseerde drade of artikel, sover doenlik in sulke posisies
moneet dat persone nie per abuis daarmee in aanraking kan kom nie; en |
|
(a) as far as is
practicable mount the electrified wires or articles in such positions
that persons cannot inadvertently come into contact therewith; and |
|
(b)kennisgewing
opvallend ten toon stel wat mense waarsku dat die perseel deur 'n
elektriese heining bewaar is. |
|
(b) display
notices conspicuously, warning people that the property is protected
by an electric fence. |